Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 MOEG GEWROEG OOR MY GEWIG

Sy is keelvol vir almal om haar, skryf ’n moedelose leser aan Irma. Eers was sy oorgewig, maar nadat sy 50 kg afgeskud het, kritiseer almal haar omdat sy niks kwansuis niks eet nie …

My skoonma en ander het ook aan my gekarring omdat ek net 50 kg geweeg het. Ek was fiks, gesond en het sport gedoen. Soms dink ek dit was jaloesie. Ignoreer dit en gaan aan met jou lewe.

GERTY

Ek verstom my nog altyd dat mense so vry voel om kritiese uitsprake oor ander se liggaam te lewer. Nee, aarde. Dis niemand se besigheid nie. Soveel skade word in die proses aan mense gedoen.

BETS

Ons is in dieselfde bootjie. Ek is oorgewig, en mense wat my nie ken nie, oordeel my en neem aan ek ooreet. Ek weet ek is nie skuldig aan dit wat ander aanneem nie. Ignoreer hulle en geniet jou lewe.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru
Huisgenoot4 min read
Raaisels
WEN ’N BOEK VAN HUMAN & ROUSSEAU PLUS KOM IN AANMERKING VIR DIE MAANDELIKSE TREKKING VAN R1 000. NO 2 545 KOMPETISIEVRAAG Watter soort kunstenaar is ter sprake? As jy vashaak, kan jy gerus ander lesers se raad vra op ons Facebookblad met die naam Hui
Huisgenoot2 min read
Kalligrafie
Korrek. Kállos beteken skoonheid, en graphein beteken om te skryf. Kalligrafie is die kuns van skryf met sierletters. Dis hoe lank die dokument is waarop die amptelike rekord van koning Charles se kroning gedruk is. Die handgeskrewe dokument is vir d

Related