Huisgenoot

RAAISELS

GROOT BLOKRAAI

WEN ’N BOEK VAN HUMAN & ROUSSEAU PLUS KOM IN AANMERKING VIR DIE MAANDELIKSE TREKKING VAN R1 000.

NO 2 545

KOMPETISIEVRAAG

Watter soort kunstenaar is ter sprake?

As jy vashaak, kan jy gerus ander lesers se raad vra op ons Facebookblad met die naam Huisgenoot-Blokraaie.

Dié week wen een leser Die Suid-Afrikaanse lugbraaierkookboek 2 deur Louisa Holst (Human & Rousseau, R350).

Die topverkoperskrywer Louisa Holst weet wat die lugbraaiermark wil hê en toor weer met plaaslike geure!

Haar lekker resepte sluit in snoek-en-appelkoos-filosamoesas, springbokkie-kaaskoek, brandewyn-en-Coke-hoendervlerkies, asook ’n visvinger-gatsby vir honger kinders, wat hulle sommer self kan saamflans.

Peri-peri-hoenderpastei, (ja – in die lugbraaier!), gebraaide lam, karringmelkbeskuit, pavlova en selfs

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
’n “Bewering” is as jy sonder bewys ’n mening verkondig. So hoor ek. “Beweer” kom van “bewaar” – letterlik iets wat jy wil waar maak. Oftewel “bewaarheid”. En só het bewaar ook begin beteken dat jy iets in stand hou. Jy pas dit mooi op. Dié groepie w
Huisgenoot2 min read
Wil Jy ’n Skrywer Word?
Het iemand al vir jou gesê jy skryf mooi opstelle? Of dink jy self jy skryf nogal oulike stories? As jy ’n groot begeerte het om eendag jou stories in ’n tydskrif of boek te sien, moet jy dadelik vir die Kommadagga-slypskool inskryf. Dit word vir die
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Katinka Oosthuizen
Wat is geluk vir jou? Om content te wees. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Die dag toe ek getrou het. Toe ek so by die aisle afstap en my man tjank, toe dink ek: “Mm, nou is ek gelukkig.” Wat verveel jou? As iemand net oor hulself praat. Wa

Related