GROOT BLOKRAAI
WEN ’N BOEK VAN TAFELBERG PLUS KOM IN AANMERKING VIR DIE MAANDELIKSE TREKKING VAN R1 000.
NO 2 527
KOMPETISIEVRAAG
Watter soort vereniging is ter sprake?
As jy vashaak, kan jy gerus ander lesers se raad vra op ons Facebookblad met die naam Huisgenoot-Blokraaie.
Dié week se prys is Die verkeerde vrou deur Irma Venter (Tafelberg, R310).
Die plek is stikdonker. Daar is nie eens ’n stukkie daglig wat iewers inkruip nie. Of is dit al aand? Liela Oloffson het geen idee hoe laat dit is nie. Hoe lank is ek al hier? wonder sy.
Liela se ouers is in ’n huisbrand oorlede toe sy 10 was, maar vandag het sy alles wat