Huisgenoot

RAAISELS

GROOT BLOKRAAI

WEN ’N BOEK VAN QUEILLERIE PLUS KOM IN AANMERKING VIR DIE MAANDELIKSE TREKKING VAN R1 000.

NO 2 515

KOMPETISIEVRAAG

Watter Afrikaland is ter sprake?

As jy vashaak, kan jy gerus ander lesers se raad vra op ons Facebookblad met die naam Huisgenoot-Blokraaie.

Dié week wen een leser Dwelm deur Rudie van Rensburg (Queillerie R340).

Twee oudspeurders word koelbloedig by ’n plaasdam afgemaai. Kassie en Rooi moet die moordsaak oorneem by ’n uitgedunde Paarlse speurspan wat daarmee kleitrap.

Met talle aspekte van die ondersoek reeds afgehandel, voel dit vir Kassie of hulle ’n saak erf waarvan die karkas al skoongevreet is. Hy bevraagteken egter die Paarliete se afleiding dat diefstal die motief was. Toe hy en Rooi ander moontlikhede ondersoek, begin dinge

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related