Huisgenoot

HIEROOR GONS ONS OP HUISGENOOT.COM

1 ‘EK WOU TROTS VOOR MY VROU STAAN’

Rudolph Wolker van Potchefstroom het 220 kg binne drie jaar afgeskud vir sy troudag. Hy voel nou fisiek én emosioneel lig

Ek het nou 34 kg afgeskud. Dit gaan net te stadig, maar ek probeer. Baie geluk. Wens jou die beste toe vir die tyd wat voorlê. Geniet elke oomblik van jou nuwe leefstyl.

MARGARET

Baie geluk. Sjoe, dis great. Ek het nou in 11 maande 75 kg afgeskud. Dit was die moeilikste pad nog, maar beslis die moeite werd. Nog 25 kg om te gaan vir my. Jy is vir my ’n inspirasie.

LEON

Baie geluk! Dit is my grootste droom om gewig af te skud. Ek voel soos ’n lewende dooie, maar ek kan dit nie regkry om maerder te word nie. En ek moet minstens 60 kg verloor.

MADELEINE

Neem die besluit en gaan voluit. Jy kan nooit weer na jou ou gewoontes terugkeer nie. Ek het daardie kopskuif

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se
Huisgenoot5 min read
Voor Jy Kan Sê Mes
MY MA. Dis waar ek leer vis vlek het. Ek was 14 toe my ma my saam gevat het hawe toe. Sy’t elke aand huis toe gekom en dan sien ons hoeveel geld sy het. “Hulle’t klomp geld, nè?” het ek en my broertjie altyd vir mekaar gesê. Ons wou ook daar werk. Ee
Huisgenoot5 min read
Toe’s Dit Al Die Tyd Jy
MENSE praat graag van tweede kanse, maar soms vat dit net tyd vir die régte kans om te kom. Dan is dit eintlik die enigste een wat saak maak. Dis minder as ’n week nadat die aktrise Dorette Potgieter op 51 getroud is met die ingenieur Hennie Karsten,

Related