Michélle sê... Geskryf 5 Maart 2020
Apr 27, 2020
2 minutes
Word wakker!
Twee woorde, en ek sit regop.
Li Edelkoort, een van die wêreld se voorste tendensvoorspellers, se praatjie as deel van Kaapstad se jaarlikse Design Indaba wil ek nooit misloop nie. Want in net drie uur skets sy die wêreld, oos na wes, noord na suid, in al sy verbysterende kleur, sy fabelagtige vorms en.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days