Rooi Rose

Invloedryk

Groot maatskappye en ontwerpers volg Li Edelkoort se interpretasie van en voorspellings oor tendense slaafs na. Sy is ’n konsultant vir van die wêreld se grootste modehuise, van Zara tot Prada, en ook vir reuse-maatskappye soos L’Oréal en Coca-Cola. Plaaslik wag ontwerpers en stylkenners jaarliks in spanning op Li se voorlegging by Design Indaba in Kaapstad.

Time Magazine het dié opvoeder, voorspeller, bewaarder, kurator, filantroop en stylkenner al as een van die 25 invloedrykste mense in die modewêreld aangewys.

Haar betrokkenheid by die mode- en tekstielbedryf het haar ook tot bewaringsaktivisme gedryf. Sy het veral haar mes in vir die vermorsing en nie-volhoubaarheid van die klerebedryf. Sy is al jare lank ’n voorstander van gehalte en glo ons moet minder maar duursamer klere koop.

Haar voorleggings fokus baie op die bewaring van die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose2 min read
SWEEF soos ’n AREND
In Griekwastad is jy ’n veroordeelde gesinsmoordenaar. Het dit emosioneel ’n tol geëis? Met die voorbereiding vir die rol het ek gesukkel om op die emosionele vlak van sekere tonele te kom, en dit was vir my moeilik om iemand te speel oor wie ek gee
Rooi Rose6 min read
In Haar Element
Daar het baie water in die see geloop sedert ons Therese Bam as die gefolterde kelnerin Katryn in Jan Scholtz se dramareeks Song vir Katryn leer ken het. Dit was die jaar 2003 en kykNET se amptelike eerste dramareeks. Katryn, ’n kelnerin met ’n donke
Rooi Rose5 min read
’n Pa se HART
Ek wou altyd ’n pa wees,” vertel Duane Vermeulen telefonies uit Durbanville. Sy vrou, Ezel, gesels net so lekker saam. “Duane se pa is oorlede toe hy maar agt was, en ek dink dit was vir hom belangrik om ’n pa – en ’n goeie pa – te wees.” Op die agte

Related