MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM
1 ONS SHALEEN: ‘NIEMAND KON RAAI SY SOU NIE WEER WAKKER WORD NIE’
Die aktrise Shaleen Surtie-Richards is Maandagoggend 7 Junie dood in die kamer van haar gastehuis in Kaapstad gevind. Sy was 66 jaar oud
Sy was die vonkelvrou wat ons kon vermaak. Sy was ’n goeie mens, liefdevol, kwaai, sag en hard. Ons het gelag en gehuil. Jou sprankel het ons almal aangeraak. Jou lig is geblus, maar jou warmte sal ons altyd bly omarm.
ALISON
’n Groot ster het geval. Onvervangbaar. Sy het so diep in ’n mens se hart ingekruip met haar egte en opregte toneelspel wat uit haar hart gekom het. Haar hartklop is stil, maar die herinneringe aan haar sal ons bybly.
BENITA
Jy is ’n legende. Jy was ’n toonbeeld van liefde en omgee. Die mooiste vrou met die mooiste hart. Jy het harte aangeraak soos min mense kon. Jy het diep spore getrap, dit is vir seker. Jou plek hier op aarde gaan leeg wees.
CORNE
Ek gaan jou
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days