‘MISHANDEL’ MET SORG
Jun 11, 2021
2 minutes
Saamgestel deur MAXINE PETERS
DIS op die oog af ’n inspirerende storie. ’n Amerikaanse sendeling in Zambië neem twee weeskinders aan. Een van hulle is ’n baba wat in haar ma se baarmoeder aan dwelms en alkohol blootgestel is en waarskynlik met haar gesondheid sal sukkel.
Terug in Amerika ontsien die aanneemma geen moeite nie. Sy ondersteun die
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days