Huisgenoot

VERPLEEG TOT DIE DOOD TOE

OP DIE oog af is sy stil, kalm en saggeaard, so asof sy nie ’n vlieg sal kan seermaak nie. Presies die soort verpleegster aan wie ’n mens jou piepklein baba sal wil toevertrou.

Maar die skyn bedrieg blykbaar, want die vrou in die beskuldigebank van ’n hof in Manchester is na bewering ’n monster wat binne een jaar sewe vroeggebore babas vermoor het – en 10 ander by die dood laat omdraai het.

Staatsaanklaers beskryf Lucy Letby (32) as ’n “durende, kwaadwillige teenwoordigheid” in die gange en sale van die Countess of Chester-hospitaal.

Lucy, ’n spesialisverpleegster wat opgelei is om siek babas te versorg, ontken skuld op alle aanklagte van moord en poging tot moord. Maar die aanklaer, Nick Johnson, meen die getuienis teen haar is oorweldigend.

Lucy word

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe

Related