Huisgenoot

SIEMBAMBA, MAMMA SE KINDJIES

OP ’N reëndag in November 2019 bel ’n ouma die owerheid, rasend van bekommernis oor haar sewejarige kleinseun en sy 16-jarige suster.

Die afgelope sewe weke reeds is die kinders skoonveld en die ouma kan geen woord uit hul ma kry oor wat van hulle geword het nie.

Eindelik gaan die polisie na die kinders se ma se huis in Rexburg, Idaho, en daar maak Lori Vallow Daybell (50) die deur oop. Sy lag toe die polisie haar vertel hoekom hulle daar is.

Haar seuntjie, Joshua – of JJ, soos almal hom noem – is by ’n vriend, en sy sussie, Tylee Ryan, het gaan fliek, sê sy.

Die polisie vertrek dus, maar keer die volgende dag terug. Voor dooiemansdeur. Lori en haar man, Chad Daybell (55), het die hasepad gekies. En daar is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi

Related