Die Dag Toe Ouma Bergaf Is
SY SIT in ’n lang blou romp op ’n bankie in die hofgange en gesels beleefd met die mense wat om haar sit. Tussendeur groet sy verbygangers glimlaggend, haar gesig oop en vriendelik. Kan dié ouma ’n moordenaar wees? Wel, dis wat nou bepaal moet word –