Huisgenoot

STILTE VOOR DIE STORM?

DIT was Harry en Meghan op hul allerbeste – blinkgepoets en slaggereed om almal van hul verenigde front te probeer oortuig.

Terwyl gerugte maar net nie wil gaan lê dat hul huweliksbootjie rotse toe mik nie, maak die rooikopprins en sy aktrisevrou toe saam-saam hul verskyning.

Ontspanne en vol selfvertroue sit hulle daar in hul tuin in Kalifornië met hul koppe na aan mekaar, hul lyftaal eksie-perfeksie, en glimlag breed terwyl hulle vir ’n video afgeneem word.

Die geleentheid? ’n Oproep waarmee hulle die eerste ontvangers van ’n toelaag van die Responsible Technology Youth Power Fund wou verras. Hul Archewell-stigting is by die fonds betrokke, en hulle wou die goeie nuus met die ontvangers van die prysgeld deel – en sommer ook met

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers