Huisgenoot

‘KONING’ VAN KALIFORNIË

PRINS Harry het duidelik uit ondervinding gepraat toe hy onlangs in ’n motiveringspraatjie laat hoor het: “Hanteer wat ook al die lewe na jou kant toe gooi om die beste weergawe van jouself te word.”

Daar is geen twyfel dat die lewe die rooikopprins ’n paar klappe uitgedeel het sedert hy en sy vrou, Meghan Markle, verlede jaar die koninklike familie verlaat het om ’n nuwe lewe in Amerika te gaan uitkerf nie.

Talle in sy geboorteland beskou die eens gewilde prins nou as ’n verraaier wat die rug op sy erfenis, sy familie en land gekeer het.

Nee, kap sy ondersteuners terug, hy het net sy hart gevolg om sy gesin ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related