Huisgenoot

HARRY, DIE REBELPRINS

SEDERT die hertog en hertogin van Sussex se onlangse skokaankondiging dat hulle as senior koninklikes “terugtree”, wonder aanhangers van die prins wat in Harry se gedagtes aangaan.

Toe hy 11 dae ná die aankondiging eindelik sy swye daaroor verbreek, was dit immers duidelik dinge het nie uitgewerk soos hy gehoop het dit sou nie.

Koningin Elizabeth het in ’n verklaring oor haar kleinseun, sy vrou en hul eersteling gesê: “Harry, Meghan en Archie sal altyd geliefde lede van my familie bly.”

Maar die Buckinghampaleis het kort tevore aangekondig Harry en Meghan sal nou hul koninklike titels kwyt wees, hulle sal nie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa
Huisgenoot1 min read
Span Jou Mikrogolfoond In Vir Meer
Voor jy uie begin kap, sny die punte weerskante af en plaas dit 30 sekondes in die mikrogolfoond. Dit haal die brand uit die sap en keer dat die trane sal loop wanneer jy dit sny. Knoffel sal makliker skil as jy die hele knol 15 sekondes in die mikro