Huisgenoot

Ware verhale

DEPP V. HEARD

In 2018 het die aktrise Amber Heard ’n meningstuk vir The Washington Post geskryf oor haar ervaring as ’n slagoffer van gendergeweld.

Sy het nie haar eksman, Johnny Depp, op die naam genoem nie, maar nadat die stuk gepubliseer is, het sy regspan beweer enigeen sou Johnny in die storie herken. Vir die skade aan sy reputasie het hy Amber vir $50 miljoen gedagvaar.

“In reaksie hierop het Amber ’n teeneis vir $100 miljoen ingedien.

In April 2022 het die Depp t. Heard-verhoor in Fairfax, Virginië, begin. Anders as die meeste hoëprofielsake, is kameras in die hofsaal toegelaat. Wat gevolg het, was ’n waansinnige ses weke van mediadekking, openbare bespiegeling

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot1 min read
Restoureer
Dit beteken om iets tot sy oorspronklike toestand te herstel. “Re-” is ’n voorvoegsel wat beteken om iets te herhaal, presies net soos “her-”. En “stauros” kom uit Grieks uit en beteken “paal”. Hoe op dees aarde die twee saam “herstel” beteken, sal n
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related