Ebook387 pages7 hours
Broedertwis: Bittereinder en joiner: Christiaan en Piet de Wet
By Albert Blake
Rating: 0 out of 5 stars
()
About this ebook
Een oorlog, twee broers, een tragiese twis - die verskriklikste Afrikanerbroedertwis ooit. Meer as 'n honderd jaar ná die laaste skote in die Anglo-Boereoorlog geklap het, word genl. Christiaan de Wet steeds bewonder as onverbiddelike bittereinder, die held wat tot die einde toe volhard het. Sy jonger broer, Piet, word onthou as die joiner wat die wapen teen sy eie mense opgeneem het. In Broedertwis klim Albert Blake as't ware in dié twee broers se koppe. Hy probeer verstaan waarom hulle lynreg in stryd met mekaar gekom het. Watter rol het geloofsoortuigings, elkeen se eiesoortige karakter, hul vroue en ook oorlogtrauma in hul keuses gespeel? Teenoor die vurige en waaghalsige Christiaan staan sy temperamentele, andersdenkende jonger broer, Piet. Die een 'n spreekwoordelike valk, die ander 'n duif. Wie was reg? Christiaan, wat ten alle koste die vryheidstryd wou voer, of Piet, wat die einde aan die smart en lyding van die oorlog wou bring?
Author
Albert Blake
Albert Blake is die skrywer van die topverkoper Boereverraaier wat in die rolprent Verraaiers omskep is. In 2014 ontvang hy die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se Louis Hiemstra-prys vir niefiksie vir Boerekryger: 'n Seun se hoogste offer. Hy matrikuleer aan Grey-kollege in Bloemfontein waarna hy militêre opleiding aan die Valskermbataljon ondergaan. Blake is 'n praktiserende prokureur in Roodepoort.
Read more from Albert Blake
Boereverraaier: Teregstellings tydens die Anglo-Boereoorlog Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMoord-en-roof: In die kop van 'n baasspeurder Rating: 4 out of 5 stars4/5Wit terroriste: Afrikaner-saboteurs in die Ossewabrandwagjare Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsRobey Leibbrandt: 'n Lewe van fanatiesme Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOntsnap!: Boerekrygsgevangenes se strewe na vryheid Rating: 2 out of 5 stars2/5Afrikaner-Sondebok?: Die lewe van Hans van Rensburg, Ossewabrandwag-leier Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBoerekryger: 'n Seun se hoogste offer Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Related to Broedertwis
Related ebooks
Boerekryger: 'n Seun se hoogste offer Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsJan Smuts: Afrikaner sonder grense Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAfrikaner-Sondebok?: Die lewe van Hans van Rensburg, Ossewabrandwag-leier Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsArmblankes Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBloedbande: 'n Donker tuiskoms Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsEk kies steeds die kerk Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKlassiek reeks: Op soek na Generaal Mannetjies Mentz Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPruimtwak en skaduboksers: rubrieke, heildronke en nagedagtes Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDonkerland Rating: 4 out of 5 stars4/5Weermagstories Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAgter die Magalies, Deel 3: Rampe en Skade Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOom Kootjie Emmer Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie vervolgdes: Ware verhale van gelowiges se lyding en hoop Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsStories vir die lewe-omnibus: 'n Boek oor lewenswaardes Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie SAW in die Grensoorlog: 1966-1989 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTafelberg Kort: Die enigma van Hendrik Verwoerd Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOnverskrokke vroue: Uitdagings en oorwinnings vanaf Bybelse tye tot vandag Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsRigtingbedonnerd Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsFreek Robinson: Op die man af Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMarike se laaste dans Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie kinders eet viennas, maar 'n man kan nie relax nie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHartland Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHoe jy n sterk Christen kan word Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSo is dit nou: Nog stories van gister en vandag Rating: 0 out of 5 stars0 ratings40 dae tot hoop: 'n Reis deur Lydenstyd Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTot die dood ons skei: Mans wat hul vroue vermoor Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsWanneer God in my pyn verdwyn Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Laaste sewe dae Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAsbesmiddag Rating: 4 out of 5 stars4/5Tydbom Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Related categories
Reviews for Broedertwis
Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings
0 ratings0 reviews
Book preview
Broedertwis - Albert Blake
ANa book_preview_excerpt.html }˒\Ǒܙі(lDaHFPM"FfSi!}li3IVnif- dU$2#8~rFc!#*˳CY2~q\Bي{;6Y@d&~Ѻupitu5-MQd
ffiK1 #g;tZt#;7+܁j_Jq"/Q~u5nA`4zH겆r:JVVUҝp/?:"#]/é,"]06|c;z]!kѠnNB?%~,oE)3܁Qd2dm&Lc-Q$豌ծv;kٹ7[nqxCcˀhC1mmp##6P&cuyےaYUqm}ND$`2Pbdr"\X}7a|y*ʥ:w$Oei{he^ECcs!LA6{/+3`q
潾涬ewҵS؋ (,/~s/aG?է|%>yT8E|!1?W_߇he,0Iq\oz|%Mp y)I8OFGhDx_o̶Z0c@yjVؗ˜VdέER'ύ{.*nS6vgѰz}Jt!A밆a^(0^n