Ebook995 pages12 hours
Die SAW in die Grensoorlog: 1966-1989
Rating: 0 out of 5 stars
()
About this ebook
Wat was die oorsake van die Grensoorlog, hoe dié stryd verloop en wie het dit gewen?
Die militêre historikus Leopold Scholtz bied die eerste omvattende blik in meer as twintig jaar op die Suid-Afrikaanse Weermag (SAW) se rol in dié oorlog. Belangrike inligting uit gedeklassifiseerde dokumente – onder meer van die SAW en die Staatveiligheidsraad – werp nuwe lig op die regering se oogmerke in Angola en die destydse Suidwes, die SAW se strategie en die oorgrensoperasies in Angola.
Onderhoude met hooggeplaaste SAW-offisiere en oudsoldate se aangrypende vertellings dra by tot die volledigste beeld tot nog toe van operasies en veldslae soos Cassinga, Savannah, Reindeer, Sceptic, Protea, Moduler en Cuito Cuanavale. Navorsing uit die Kubaanse argiewe is ook betrek.
Scholtz bied vars perspektiewe op jare lange strydpunte, onder meer oor wat by Cuito Cuanavale gebeur het. Deur te vra wat elke party se doelwitte met die oorlog was en of dit bereik is, antwoord hy die omstrede vraag: Wie het die oorlog gewen?

Author
Leopold Scholtz
Leopold Scholtz is a former journalist and military historian. He has published numerous books - including The SADF in the Border War (Helion, 2015) and The Battle of Cuito Cuanavale (Helion, 2016).
Related to Die SAW in die Grensoorlog
Related ebooks
Tannie Pompie se Oorlog: In die Driehoek van die Dood Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTafelberg Kort: Die enigma van Hendrik Verwoerd Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBoereverraaier: Teregstellings tydens die Anglo-Boereoorlog Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSo was dit: Stories van gister en vandag Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMonochroom Reënboog Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMoord-en-roof: In die kop van 'n baasspeurder Rating: 4 out of 5 stars4/5Robey Leibbrandt: 'n Lewe van fanatiesme Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsWeermagstories Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsJan Smuts: Afrikaner sonder grense Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOntsnap!: Boerekrygsgevangenes se strewe na vryheid Rating: 2 out of 5 stars2/5Afrikaner-Sondebok?: Die lewe van Hans van Rensburg, Ossewabrandwag-leier Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsEugene de Kock: Sluipmoordenaar van die staat Rating: 4 out of 5 stars4/5Witboy in Afrika Rating: 4 out of 5 stars4/5Koshuis Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBoerekryger: 'n Seun se hoogste offer Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBroedertwis: Bittereinder en joiner: Christiaan en Piet de Wet Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsEk kies steeds die kerk Rating: 0 out of 5 stars0 ratings’n Vienna het twee punte, anders is hy net te lank Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOnder 'n bloedrooi hemel: Liefde en geweld in Suid-Afrika: 'n Memoir Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDF Malan en die opkoms van Afrikaner-nasionalisme: Stories van gister en vandag Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsArmblankes Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSpore in die Arep Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPruimtwak en skaduboksers: rubrieke, heildronke en nagedagtes Rating: 0 out of 5 stars0 ratings'n Konstante Revolusie: Naspers, Media24 en oorgange Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie laaste Afrikanerleiers: ''n Opperste toets van mag Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBloedbande: 'n Donker tuiskoms Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie vervolgdes: Ware verhale van gelowiges se lyding en hoop Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOor Berge en Dale: Op Reis met 'n Monumentjagter Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDiensplig: Hoekom stotter ons pa's so? Rating: 3 out of 5 stars3/5Rigtingbedonnerd Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Reviews for Die SAW in die Grensoorlog
Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings
0 ratings0 reviews
Book preview
Die SAW in die Grensoorlog - Leopold Scholtz
)Na book_preview_excerpt.html ێ#ٱ%+
`2RM7T*%$=tKI'K23UAu*_me˾wew]hvov_=P|V5EOoOO>lڡ/_ϺvP,B+l: wa傛xgr>Qoeӄ~>ʋx "S'+^Ejy_yվ܄,=WW]Lzn^g7hex!bCzܖUY3G/F|-2%WOtkQ}1No7nilvCiĜ]*F N
nٕɡCf vEm{ԹlH|3EQdUD3^CElk
E;
͈7+rpK3`tDY"/}H@Tq#@*^EK]oϟϋZljsCN_In'7F^ڷiW}g]|?p$M
"gr2@km^K}'2*EY)vsۜ;=beP{/% =(+R;ֲLQ̲+Յ/JT7ti$?Lm[6,z㩆f3X0C@'춥ni?h6=\f'+=P-"uE샬#D$ghUb:"Z,z8ߴrop"EtESn=<]%
%ɜqgǎ
Gr){8/ZbfdJpkMuA~-5=-UK-:");#b5qVTm%|) u]U:䉑 [S]A\B ?.Ŕ|ێ/xVɃl)^]YYt"?1KK~Sk}^m6ۅEl5˟+8?4bކqv4(.R/TwlIHJlaO7B$6]Y/f]N(Y!OWD_/j