Rapport

Skakel ‘40’ vir koebaai, terro

Death Flight: Apartheid’s Secret Doctrine of Disappearance deur Michael Schmidt. Uitgewer: Tafelberg. Prys: R295.

Die titel van die boek jaag jou klaar die harnas in. Wanneer gaan dit end kry? Wanneer sal die beskuldigings ophou? Hoe lank moet ons nog die eindelose jeremiades oor die bose apartheidsregime verduur? Nkosinathi Biko se melodramatiese byskrif op die buiteblad versterk die indruk dis hier seker maar Bird Island met ’n langbroek.

Maar die skrywer is g’n liggewig nie.

Sedert sy dae as troepie in die 1980’s trap Schmidt diep ondersoekende spore in talle wêrelddele en rapporteer hy benewens in Engels gesaghebbend in Duits, Frans en Portugees oor konflik- en ná-konfliksituasies, waaronder natuurlik Zimbabwe en Suid-Afrika.

Neem ’n mens die boek in die hand, is dit duidelik ook g’n liggewig-poging nie.

Blykens die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport1 min read
SA Se Nuwe Koningin!
Shudufhadzo Musida is gisteraand gekroon as die nuwe Mej. Suid-Afrika. Die 23-jarige Shudu, soos haar ondersteuners haar noem, het ’n BA-graad in politiek, filosofie en ekonomie (PPE) van die Universiteit van Pretoria. Sy het grootgeword in Ha-Masia
Rapport2 min read
Bohaai Oor ‘Een Keer’ Se Video
Katlego Maboe se gewese lewensmaat, Monique Muller, sê sy weet nie hoe ’n video waarop sy hom oor sy ontrouheid konfronteer die afgelope week op sosiale media beland het nie. Die video van ’n beteuterde Maboe in ’n donker japon wat bieg dat hy by ’n
Rapport3 min read
Valke Bieg: Ons Hét Boere Se Dossier Oor Diewe Gekry
Twee weke nadat die Valke gesê het hulle dra geen kennis van ’n “dossier” oor die polisie se beweerde betrokkenheid by veediefstalsindikate in Senekal en Paul Roux nie, het die Valke er-ken ’n luitenant-kolonel in hul diens sit al sedert November met

Related