Dié fluitjieblaasboek is ambisieus én oordadig
Oct 25, 2020
4 minutes
The Whistleblowers deur Mandy Wiener. Uitgewer: Picador Africa. Prys: R310.
’n Fluitjieblaser ken ons al die jare – dis ’n skeidsregter wat in die doodsnikke ’n beslissende strafskop aan die ander span toeken.
Maar ’n whistleblower in die sosiopolitieke sin van die woord – ’n binnestander wat verdagte geheime blootlê – is ’n nuutjie waarvoor ons hoofsaaklik die Amerikaners te danke het.
In daardie gedaante het in die vroeë 1970’s wêreldwyd bekend geword toe Daniel Ellsberg die bevindinge van ’n Pentagon-ondersoek na die land se militêre optrede in Viëtnam uitgelap en “Deep Throat” kort daarna op pres. Nixon se
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days