Rapport

Afrikaners: 400 jaar in 300 bladsye

Maverick Africans: The Shaping of the Afrikaners deur Hermann Giliomee. Uitgewer: Tafelberg. Prys: R350.

Ek het vol goeie bedoelings weggetrek met Maverick-Africans: My plan was om elke bladsy dééglik te bestudeer en de laaste verwysing en voetnoot na te gaan soos dit opduik. Dan wou ek die boek ’n tweede keer lees, effe haastiger, amper soos ’n roman wat jy in die kooi kan kafdraf. Met só ’n “formele” en “informele” lees agter die rug kon ek dan as “buitestander buite die Afrikanerlaer” ’n resensie probeer skryf . . .

Maar teen die derde verwysing was ek totaal verdiep in Olive Schreiner se essay “The Boer Woman and the Modern Woman’s Question” uit die jaar 1890. Ek het vinnig agterin die boek geloer om ’n idee te kry oor

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport1 min read
SA Se Nuwe Koningin!
Shudufhadzo Musida is gisteraand gekroon as die nuwe Mej. Suid-Afrika. Die 23-jarige Shudu, soos haar ondersteuners haar noem, het ’n BA-graad in politiek, filosofie en ekonomie (PPE) van die Universiteit van Pretoria. Sy het grootgeword in Ha-Masia
Rapport2 min read
Bohaai Oor ‘Een Keer’ Se Video
Katlego Maboe se gewese lewensmaat, Monique Muller, sê sy weet nie hoe ’n video waarop sy hom oor sy ontrouheid konfronteer die afgelope week op sosiale media beland het nie. Die video van ’n beteuterde Maboe in ’n donker japon wat bieg dat hy by ’n
Rapport3 min read
Valke Bieg: Ons Hét Boere Se Dossier Oor Diewe Gekry
Twee weke nadat die Valke gesê het hulle dra geen kennis van ’n “dossier” oor die polisie se beweerde betrokkenheid by veediefstalsindikate in Senekal en Paul Roux nie, het die Valke er-ken ’n luitenant-kolonel in hul diens sit al sedert November met

Related