Vrouekeur

Die storie agter die storie

Verlede week het ek, na aanleiding van lesers se navrae, ’n lysie van “moet-lees-boeke” saamgestel. Die idee hieragter is dat eietydse romans eintlik deel van ’n tradisie is; dat daar sekere konvensies is waaraan skrywers meedoen, wat hulle benut en verbreek. Hoe beter mens die konvensies, die hele tradisie ken, hoe meer put mens ook uit ander, nuwer boeke.

Hierdie week val die fokus op skrywers uit Afrika (Suid-Afrikaanse skrywers uitgesonder).

As wit Afrikaanssprekende kind wat in die 1960’s en 1970’s in

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur3 min read
VRIENDSKAP Se Prys
In die tyd toe besoekers ons dorpie tydens vakansietye oorval het, was al ons gastehuise vol bespreek. Daar was besoekers wat met viertrekke (of selfs peperduur bergfietse) Gamkaskloof toe gery het. Die hoofstraat was sulke tye dan besiger as Sandton
Vrouekeur2 min read
Op Die Verhoog
In ’n tyd van onderduimsheid, magsug, rugstekery en korrupsie het die Metropolitan Opera in New York vroeër vanjaar ’n opera aangebied waarin al dié elemente van die huidige politieke bestel uitgebeeld word. Dié opera sou van 31 Maart af in Cinema No
Vrouekeur3 min read
Die Belangrikste Boek
Ds Janine Bevolo-Manders is verbonde aan die Nederduitsch Hervormde Kerk Witfontein in Pretoria-Noord en is al 20+ jaar ’n predikant Die maatskappy Fedex het ’n advertensie gehad wat hulle op die fliek Castaway geskoei het. In die fliek is Tom Hanks

Related