Rapport

Viljoen véél meer as goeie soldaat

Ek het wyle genl. Constand Viljoen persoonlik maar baie effens geken. Maar as daar enige Suid-Afrikaanse leier uit die vorige bedeling was wat ek sonder voorbehoud gerespekteer het, was dit hy.

Viljoen, wat dié week op 86-jarige ouderdom dood is, het op beslissende oomblikke ’n beslissend positiewe invloed op die Suid-Afrikaanse geskiedenis gehad.

Sy eerste kans, waarvan min mense weet, het gekom in 1966, toe hy as kolonel in bevel van die Leërkollege in Voortrekkerhoogte was. In daardie stadium was

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport1 min read
SA Se Nuwe Koningin!
Shudufhadzo Musida is gisteraand gekroon as die nuwe Mej. Suid-Afrika. Die 23-jarige Shudu, soos haar ondersteuners haar noem, het ’n BA-graad in politiek, filosofie en ekonomie (PPE) van die Universiteit van Pretoria. Sy het grootgeword in Ha-Masia
Rapport3 min read
‘Baie Pyn Wag Op ANC En DA By Die Stembus’
ANC-leiers is openlik lusteloos oor die 96 tussenverkiesings wat op 11 November in munisipale owerhede oor die land heen gehou word. Ook die DA sukkel volgens ’n goed geplaaste bron in dié party om sy partywerkers te motiveer vir die verkiesings in s
Rapport1 min read
Pasop Vir Fopnuus
Van die boodskappe en video’s wat gemoedere in brandgeteisterde dele van die land onnodig opjaag sluit in: ■ ’n Video van kinders wat in ’n stuk droë veld hardloop wat hulle klaarblyklik aan die brand gesteek het. ’n Man-stem sê: “Kyk die bogghers wa

Related