Vrouekeur

Kies ’n BOEK

Wanneer mens aan die ou Boere generaals soos generaal De Wet en generaal De la Rey dink, kom beelde van dapperheid, bittereinders en beginselvastheid op. Hierdie mense word as “regte” helde beskou uit ’n tyd vóórdat mense met behulp van die media vir hulself loopbane as glanspersoonlikhede (celebrities) kon skep.

Sulke helde het geleef in ’n tyd van eerlike, harde werk, voor fopnuus, voordat loopbane deur slim gebruik van die media, van twitter en instagram opgebou kon word. Reg?

Moenie glo nie. Carel van dui aan hoe ten minste een Boeregeneraal ’n loopbaan vir homself gebou het deur die media van sy tyd te benut.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur1 min read
Bybelblokraai
Voltooi die blokraai en gebruik die omkringde letters om die versteekte woord of naam te ontsyfer. Leidraad: Sentrale leer van die Christendom oor die bestaan van God; die Vader, Seun en Heilige Gees OPLOSSING – Drie-eenheid ■
Vrouekeur6 min read
Ons Eendag
Die geweld kom vinnig en warm van agter af, pluk my vingers tussen joune uit en slinger my deur die lug. Daar is geen klank nie. Ek voel my hart teen my ribbes hamer. Ek voel die hitte van agter af om my vou. Dit gebeur stadig. Ek sien my skaduwee oo
Vrouekeur3 min read
OPPINOOT Met
Lance James Liebenberg, geliefd bekend as die “Big Daddy” van countrymusiek, was kindertyd saam met Min Shaw my helde en gewildste sangpaar. Ek onthou die fliek Danie Bosman (met Min Shaw en Franz Marx, wat met Lance se sangstem gesing het) en die ro

Related