Rapport

‘Kansvatter’: Dís mos navorsing

Kansvatter: Die rustelose lewe van Ben Viljoen. Uitgewer: Protea Boekhuis. Prys: R350. Resensent: Floris van der Merwe.

Almal wat onbekend is met die wonderbaarlike verhaal van Ben Viljoen (1869-1917), kan gerus Ca-rel van der Merwe se boeiende biografie oor dié “Boeregeneraal en politikus, koeranteienaar en skrywer, avonturier en pierewaaier, sirkusboer en showman, Mexikaanse revolusionêr en Indiane-vredemaker, veelwywer en vrybuiter, Hollywood-draaiboekskrywer en burger van vier lande” aanskaf.

Van der Merwe neem die leser op ’n lewenstoer wat begin by Viljoen se geboorte in ’n grot aan die voet van die Drakensberg. Wanneer goud in 1886 ontdek word, sak die 18-jarige Viljoen saam met, betrokke raak en sy politieke, joernalistieke en skryftalente na vore kom.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band
Rapport2 min read
Polisie Kyk Glo Bebloede Mes Mis
’n Oënskynlik bebloede Okapi-mes is in die bakkie gekry waarmee Brendin Horner die aand van sy moord gery het – dít nadat die voertuig twee en ’n half weke by die polisie was. “Daar is definitief bloed op die mes,” sê Gilly Scheepers, eienaar van die
Rapport3 min read
Sy Voel Soos ’n Sampioen, Sê Kieser In VSA
‘Hulle hou my in die duister en voer my kraalmis of ek ’n sampioen is.” Dis wat ’n onseker kieser, Paulette van Pennsilvanië, in ’n fyn uitgesoekte fokusgroep van die twee kandidate in die Amerikaans presidentsverkiesing dink ná Donderdagaand se TV-d

Related