Rapport

Lyding deur die lens

maar in die sluwe onderwêreld van Kaapstad se politiek is daar min helde, nog minder engele en baie min mense met ’n vlekkelose verlede.

Na my mening is hy ’n paar keer erg om die bos gelei deur van die glibberigste en gevaarlikste slange in die verraderlike en giftige adderput genaamd die Kaapse politiek. Hy het in baie gevalle die verkeerde vrae gevra en daarom nie die korrekte antwoorde gekry nie.

Een voorbeeld: Hy het nie voor die Tafelberg-skool in Seepunt gaan staan en gekyk watter geboue rondom die vervalle gebou uittroon nie en wie daardie geboue be-sit en dus finansieel sou skade ly indien bekostigbare behuising opgerig word. Hy het vervolgens nie gaan kyk watter informele (en in hierdie geval aantoonbaar formele) koppeling daar bestaan met een of meer politici in magtige posisies, en toe onafhanklik aan elke rolspeler gaan vra watter eksakte kontak daar tussen hulle bestaan en bestaan het

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band
Rapport2 min read
Polisie Kyk Glo Bebloede Mes Mis
’n Oënskynlik bebloede Okapi-mes is in die bakkie gekry waarmee Brendin Horner die aand van sy moord gery het – dít nadat die voertuig twee en ’n half weke by die polisie was. “Daar is definitief bloed op die mes,” sê Gilly Scheepers, eienaar van die
Rapport3 min read
Sy Voel Soos ’n Sampioen, Sê Kieser In VSA
‘Hulle hou my in die duister en voer my kraalmis of ek ’n sampioen is.” Dis wat ’n onseker kieser, Paulette van Pennsilvanië, in ’n fyn uitgesoekte fokusgroep van die twee kandidate in die Amerikaans presidentsverkiesing dink ná Donderdagaand se TV-d

Related