Rapport

’n Droom lê aan skerwe

Een Sondagaand in 1989 bevind ek my op ’n eenrigtingvlug na Heathrow. In daardie eerste maande in Londen was ek gelukkig. Die patent leather-blink strate, die straatname wat ek van Monopoly geken het. Ek het onbelemmerde toegang tot die interessantste mense gehad.

Een van hulle was wyle Roger Scruton, iemand so reg uit ’n Renoir-bootvaart. Verbysterend slim, ’n waardige fontein van wysheid, ’n onophoudelike stroom van fassinerende inligting met ’n stille, bedaarde toon.

Ek is die afgelope week weer aan hierdie ontmoeting herinner terwyl onrus talle Amerikaanse stede verswelg het. Scruton het met afgryse die omgekeerde motors, verwoeste winkelvensters, die polisiemanne en die anargie in die strate van Parys in Mei 1968 beskryf.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band
Rapport2 min read
Polisie Kyk Glo Bebloede Mes Mis
’n Oënskynlik bebloede Okapi-mes is in die bakkie gekry waarmee Brendin Horner die aand van sy moord gery het – dít nadat die voertuig twee en ’n half weke by die polisie was. “Daar is definitief bloed op die mes,” sê Gilly Scheepers, eienaar van die
Rapport3 min read
Sy Voel Soos ’n Sampioen, Sê Kieser In VSA
‘Hulle hou my in die duister en voer my kraalmis of ek ’n sampioen is.” Dis wat ’n onseker kieser, Paulette van Pennsilvanië, in ’n fyn uitgesoekte fokusgroep van die twee kandidate in die Amerikaans presidentsverkiesing dink ná Donderdagaand se TV-d

Related