Ebook387 pages3 hours
Dubbelspiraal
By André Jansen
Rating: 0 out of 5 stars
()
About this ebook
Hy en Xolisa Ndlela sou vriende kon wees, besef geheime agent Koos Jooste hier teen die nadraai van die 1994-verkiesing. Want hulle ontdek aspekte van mekaar wat nie een sou vermoed het nie: soos Ndlela se ervaringe in Quatro, die ANC se berugte strafkamp in Angola, en hoe elkeen oor die toekoms voel. Sedert die Soweto-oproer in 1976 kruis die paaie van dié twee Suid-Afrikaners telkens tydens sleuteloomblikke in die land se geskiedenis. Jooste verdedig die bestaande bestel, Ndlela beywer hom vir die nuwe, en Dubbelspiraal plaas die fokus op hoe die magsewewig tussen hulle gedurig verander. Die leser word gevoer van Grahamstad na Soweto, Amsterdam na Parys, Mtubatuba na Bettysbaai. Jooste, agent in die vreemde, moet persoonlike tragedie verwerk, in ’n wankelende wêreld vastigheid soek, en sukkel met die begrippe patriotisme en lojaliteit. En wat kan één mens doen om die euwels van die nuwe heersers se korrupsie te bestry? “. . . ’n merkwaardige leeservaring.” – Kerneels Breytenbach
Author
André Jansen
André Jansen is die skuilnaam van 'n ervare, bedrewe spanningsverhaalskrywer. Hy is die skrywer van Die Jerigo-krisis (Human & Rousseau, 1986) en Die Simson-opsie (Human & Rousseau, 1998). Hy woon op Bettysbaai.
Related to Dubbelspiraal
Related ebooks
Op pad na Moormansgat: Die verhaal van Billy Foster en Koos de la Rey Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTou Rating: 5 out of 5 stars5/5Die binneland in: Nog stories en reise Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsWit leuen Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie vrou in die blou mantel Rating: 4 out of 5 stars4/5Toring van Jasmyn Rating: 5 out of 5 stars5/5Bottelnek Rating: 5 out of 5 stars5/5Hans steek die Rubicon oor Rating: 5 out of 5 stars5/5Eugene de Kock: Sluipmoordenaar van die staat Rating: 4 out of 5 stars4/5Wit Wolf: Die Worcester-bomplanter se storie van bevryding Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsEugene Rating: 2 out of 5 stars2/5Omega, oor en uit: Die storie van 'n opstandige troep Rating: 5 out of 5 stars5/5Tik Rating: 5 out of 5 stars5/5Wraak van die Sabel Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKrake Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsRooiland Rating: 0 out of 5 stars0 ratings1795 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBot Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMarike se laaste dans Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsIn die tyd van die gif: ’n Jaar en ’n half in stories Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie rugkant van die bruid Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSwartskaap Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsEk stamel ek sterwe Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie daggaboer Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOnder 'n bloedrooi hemel: Liefde en geweld in Suid-Afrika: 'n Memoir Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDonkerland Rating: 4 out of 5 stars4/5Die Tyd van die kombi's Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAlles begin met Anna: 'n Familiesage van voor die Anglo-Boereoorlog Rating: 5 out of 5 stars5/5Ver in die wêreld Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Reuk van koffie: Rubrieke, blogs en ander geskrifte Rating: 3 out of 5 stars3/5
Reviews for Dubbelspiraal
Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings
0 ratings0 reviews
Book preview
Dubbelspiraal - André Jansen
Na book_preview_excerpt.html }}˒$ǕݯvYVH5ںn
DxFF+Yij%6cfY}9GdQy#?=}iZil>{1է+|~USׯ}!o?{sl>mqm긫.!PV}C;WӹX?~Rո{?OS]!qSKw?7|nYZ0Ī۱?._yCg}!B\QaI5B]-x4U_&|T#zsl=2Kr?UqppBjcuvln_LQ:
niH2p%
ǗC/SLt
/&b|7.kq%U=CqeZBO}*=(y~vP書{s<0 7f0?7'xocS=`wZv߷cCc@QߧxvV~
,S\"!ĻUp6UuqӒ1h&Mӎ"lLbm|VL#:Vy xP@Np^C7?|k5W}׃m߃@ScR5˵go⅋qJ v,{qSwnǔ__SZ