VAN SOLDOEDIES TOT SOLDINNE
Nov 25, 2021
4 minutes
Deur PIETER VAN ZYL
Foto’s:
ER LOMBARD
SKREEUENDE korporaals, op en af marsjeer… Dis mos iets waaroor net middeljarige mans om die braaivuur praat.
Dis dalk net danksy flieks soos Boetie gaan Border toe en Kanarie dat jy nog onthou van ’n byna vergete era toe seuns ná skool troepies moes word. En die vroue het mos tuis gebly en briewe geskryf vir hul kêrels in browns, reg?
Maar dis nie heeltemal waar nie, want daar wás ’n groep vrouesoldate – en hier kom hulle nou weer: “Links, regs, links – hált.” Die regtervoete word soos een ingestamp, maar jy wag verniet vir die doefgeluid van swaar stewels.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days