Rapport

President en kie speel blindemol

Die onverbiddelike “Ahem, nee!”-refleks van die Suid-Afrikaanse regering oor drank en sigarette gaan ’n mens se verstand te bowe.

Min. Nkosazana Dlamini-Zuma (NDZ) se gebooie is selfs strenger as die evangeliste s’n wat tentkerke opslaan en “Bekeer jou!”-spoegspatpreke (hopelik mét ’n masker aan deesdae) uitbulder oor alles wat jou in die hel sal laat beland. Ten minste bied hierdie predikers aan jou ’n beloning ook – die hemel. Dalk selfs, in die effe vryer tentkerke, ’n nagmaalkelk met ’n ou soetetjie.

NDZ se medewetmaker Bheki Cele belowe jou egter net die tronk, sou sy pionne jou sonder ’n kwitansie betrap. Geen wortel nie; net ’n lat.

Skoolsgeite

Gepraat van lyfstraf. Waar daar ’n lat is, is daar altyd die rebelle wat ’n waagstuk sal probeer. Onhebbelikhede, soos ’n skelm trek op

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport1 min read
SA Se Nuwe Koningin!
Shudufhadzo Musida is gisteraand gekroon as die nuwe Mej. Suid-Afrika. Die 23-jarige Shudu, soos haar ondersteuners haar noem, het ’n BA-graad in politiek, filosofie en ekonomie (PPE) van die Universiteit van Pretoria. Sy het grootgeword in Ha-Masia
Rapport1 min read
Dink Voor Jy Plaas
Daar kan ernstige regsimplikasies wees as jy ’n mens of ’n maatskappy op sosiale media beswadder, sê regslui met wie Rapport die afgelope week gesels het. In dieselfde week waarin Katlego Maboe erken hy het sy vrou verneuk, het ’n jong vrou in ’n vid
Rapport3 min read
Plaaslike Regerings Kry Gou ‘Kampioene’
Die regering se distriksontwikkelingsmodel se toetsfase was volgens Jackson Mthembu, minister in die presidensie, so suksesvol dat die model nou landwyd geïmplementeer word – nog voordat LP’s die sukses van die toetsfase kon beoordeel. Die distrikson

Related