Rapport

Oom Stappies se brandewynstokery – en ander fabels

Anders as my ander rubrieke, berus hierdie Libertyn nie op die waarheid nie en enige ooreenkoms met die werklikheid is bloot toevallig. Daarbenewens moet dit nie vir ’n nanosekonde beskou word as ’n erkenning in die meedoen van enige onwettig optrede nie.

Hier gaan ons: Sy onderneming is al dekades lank aan die gang, maar sedert die grendeltyd doen oom Stappies van Rowwekliplaan besonder flink sake. Oom Stappies se spesialiteit is brandewyn – die máák, en uiteraard by geleentheid, die drink daarvan. En ons praat nie van sommer

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport1 min read
Maimane ’n Dogter Ryker
Mmusi Maimane, hoofaktivis by die One South Africa Movement en oudleier van die DA, het weer pa geword. Maimane het gister op Twitter aangekondig dat sy vrou die lewe geskenk het aan hul derde kind. Die babadogtertjie se naam is Kutlwano-Grace. “Ons
Rapport1 min read
Pasop Vir Fopnuus
Van die boodskappe en video’s wat gemoedere in brandgeteisterde dele van die land onnodig opjaag sluit in: ■ ’n Video van kinders wat in ’n stuk droë veld hardloop wat hulle klaarblyklik aan die brand gesteek het. ’n Man-stem sê: “Kyk die bogghers wa
Rapport3 min read
Dis John Vs. Mbali (jy’s Nie Genooi Nie)
Alle paaie lei volgende naweek na Zoom vir die DA se aanlyn federale kongres, waarop die party nuwe permanente leiers kies. Terwyl John Steenhuisen, tussentydse leier, die gunsteling is om Saterdag as permanente leier verkies te word, het sy opponent

Related