Dekodeerder ook korrup in dié land van feëverhale
Aug 02, 2020
2 minutes
Toe ek vroeër vandag die TV aanskakel, word ek begroet met ’n boodskap op die skerm. My DStv-dekodeerder is korrup. Wat de . . . Ek los ’n paar swetswoorde, druk ’n paar knoppe, maar die boodskap kleef soos ’n halsstarrige plooi op my voorkop.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days