Ebook375 pages8 hours
Bottelnek
By Piet Steyn
Rating: 5 out of 5 stars
5/5
()
About this ebook
Toe die son een oggend taaierig loskom uit die greep van Goudveldse mynhope, skop Joe Smit sy slaapkamerdeur oop, stap tot by die dubbelbed waar twee figure vervaard probeer orent kom en trek die sneller van sy 9 mm-Astra twee keer. Hy klim in sy ou Mazda en ry noord. Hy ry uit die bleek Vrystaatse vlaktes die donker hart van die grootstad binne – op die bloedspoor wat jare terug in sy bewussyn ingekerf is. By ’n besige kruising in ’n Johannesburgse straat hou superintendent Pine Pienaar stil by ’n silwer Mercedes wat dwarsweg oor die middelman hang. Die bestuurder het ’n koeëlgat in die kop. Later lê daar in die distrik Vrede ’n boer by die laaste hek voor sy plaashuis, ’n taxibestuurder van Berea langs die Bapsfonteinpad, en by ’n klompie doringbome tussen Welkom en Virginia die vernielde lyk van ’n mynwerker. Almal is deur dieselfde negemillimeter geskiet, en elkeen het dieselfde tatoeëermerk op die arm: ’n kopbeen met twee weerligstrale. En as dit uiteindelik lyk asof al die leidrade duidelik uitgekerf lê, kom Pine Pienaar en sy span speurders agter hoe onpeilbaar die teksture van haat, verraad en bloedlus kan wees, en dat daar agter die een skadufiguur telkens nog een opduik . . . Piet Steyn volg s treffer-debuut, Snoeiskêr, op met ’n verhaal wat die tipies Suid-Afrikaanse landskappe van misdaad en geweld nog grondiger verken. In die tweede sup. Pine Pienaar-misterie vermeng hy twee van die stormagtigste plaaslike werklikhede, ’n mynersbestaan en die Johannesburgse onderwêreld, in ’n intrige wat lesers nagte lank sal laat rondrol.
Read more from Piet Steyn
Related to Bottelnek
Related ebooks
Die respektabele meneer Hartslief Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKrake Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMonster Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKamikaze Rating: 4 out of 5 stars4/5Doolhof Rating: 5 out of 5 stars5/5Kwaaiwater Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsGetuie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDwelm Rating: 5 out of 5 stars5/5Merk Rating: 4 out of 5 stars4/5Helse manier van koebaai se Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie leliemoordenaar Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAnderman se vrou Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKopskoot Rating: 5 out of 5 stars5/5Al wat tel Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPirana Rating: 5 out of 5 stars5/5Sondag Rating: 5 out of 5 stars5/5Ys Rating: 4 out of 5 stars4/5Die dood van 'n goeie vrou Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie vrou in die blou mantel Rating: 4 out of 5 stars4/5Buit Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSoekmekaar Rating: 5 out of 5 stars5/5Skarlaken Rating: 4 out of 5 stars4/5Sewe-en-veertig Rating: 5 out of 5 stars5/5Roofdier Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsFeniks Rating: 4 out of 5 stars4/5Die verdwyning van Billy Katz Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMoord en Ander Inkopies Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie verkeerde vrou Rating: 5 out of 5 stars5/5Sirkus Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSlagyster Rating: 5 out of 5 stars5/5
Reviews for Bottelnek
Rating: 5 out of 5 stars
5/5
2 ratings0 reviews
Book preview
Bottelnek - Piet Steyn
(Na book_preview_excerpt.html }˲Ǒ$z][6hPH!mBFe%|b73KmL-̮w̗9="3/@3I2#
!{ËmKha,_Xه?7YfMWs&맟OwCoC3_O~ů]w]X_SoUƾj.d?S2e |<4y]qvߨnoo]ÜM}?e_W:euboM]hn>a2{٫|lk=4K9WeVKfj6lABY1s\}^jqZi^V&˧]W ğdq]]X}Ҩg%^#6x??tTD gMoKch ]Eߜ0ڏ檹^Y5Ws'S9BEk=tpP9uӟ>y[k\J>$;R}-w$ty/RfYT-_wG["?^ i:@ꙖtPѾM!ge}WI٘Sihv>Mz8/