Huisgenoot

Nuut op die rakke

IVOOR: TERUG OP DODELIKE SPORE

Deur JACO WOLMARANS (Tafelberg, R289*)

’n Donker figuur land in die stof onder die vliegtuig se vragdeur, trek die vars naglug in sy longe. Hy wuif die groepie nader, sien in die maanlig die verslete klere, die ondervoede lywe wat die vrag met moeite tussen hulle sleep-dra en eerbiedig voor hom neersit. Toe terugstaan.

Die man kniel, sy kopknik soos hy die voorwerpe tel. Hy frons, kom stadig orent. Sy oë is op die leier.

“Daniel? Isso é tudo?” Dis al? Dis al wat hy kon kry. Daniel

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Suidoosterfees: Kultuur In Die Kaap
Niks soos ’n bietjie humor om jou maagspiere te oefen nie! Die immergewilde FRANK OPPERMAN het oud en jonk laat skater met sy eenmanstuk. Hierin word die reünie van die Hoërskool Totius se 1980-matriekgroep gehou, en elke klasmaat kry ’n beurt agter
Huisgenoot5 min read
Ontwaking Ná Die Ongeluk
DEUR driedekadeshetsy eers as seun, tiener en toe jong man die peperboom se takke ál weier sien sprei voor die Brown-gesin se huis in Duynefontein by Melkbosstrand. Nou, op 38, groet Aurora Brown van die voordeur af, van agter die takke wat byna die
Huisgenoot1 min read
Vyf Kitsfeite Oor Majozi
1 “Ek is ’n koffiesnob, en jy kan met my toor as jy vir my ’n goeie pour-overkoffie maak.” 2 “My grootste guilty pleasure is ’n lekker soet pasteis de nata – die Portugese vla-tertjie.” 3 Hy is lief vir boks, en as hy nie op toer is of besig met musi

Related