Huisgenoot

Nuut op die rakke

NA ’N PLAAS IN AFRIKA

Deur IRMA JOUBERT (LAPA Uitgewers, R249*)

endag lank gelede vlieg ’n man met ’n klein vliegtuig uit Duitsland Skotland toe. Net sy vrou weet van die geheime vlug en dat hy met ’n hertog wil gaan onderhandel oor vrede met Duitsland. Toe sy brandstof laataand opraak, spring hy uit en land met sy valskerm nie te ver van sy bestemming af nie. Hier word hy egter in hegtenis geneem, en hy bring die res van sy lewe in die tronk deur

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se
Huisgenoot8 min read
Sê Só Nee Vir Jou Narsis
JARE lank het sy in haar praktyk kliënt ná kliënt gesien wat gefrustreerd, depressief, verward of hartseer was. As terapeut is dr. Ramani Durvasula van Los Angeles, Kalifornië, geleer om hulle te help om hul gedragspatrone te verstaan en lewenstrateg
Huisgenoot2 min read
Geheime In Soebatskloof
DIS e.tv se eerste Afrikaanse telenovelle dié – en die reeks heet Kelders van geheime. Huisgenoot is onlangs genooi na die bekendstelling op Plaisir, ’n wynlandgoed naby Fransch hoek – en dit was ’n sterbelaaide geleentheid op die einste plek waar di

Related