Huisgenoot

Nuut op die rakke

ROOIBORSLAKSMAN

Deur MARINDA VAN ZYL, TAFELBERG (R236)

Nooit het sy kon dink toe sy ’n meisietjie in die skoolkoshuis op Gobabis was dat daardie wêreld so ’n ryk geskiedenis het nie. Nog minder het Marinda van Zyl kon dink sy sou dit eendag in romans oorvertel.

, haar derde oor ’n stuk geskiedenis wat in die ou Suidwes draai, het pas verskyn. Dit is voorafgegaan deur (2016) en (2018). Sy vertel dat die storie van Amraal en sy mense nie met sy dood opgehou het nie.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot5 min read
Nog Aan Die Brand
MY PA is dood toe ek 17 was. Ek het skool gelos en begin boer. Met geen ondervinding nie. Op 23 het ek die plaas verloor. Ek het nie geweet waarnatoe nie. Selfs plaasvoorman probeer wees, maar dit het ook nie gewerk nie. Ek het niks geweet van boer n
Huisgenoot2 min read
Vuurvliegies
VERBEEL jou dis laat op ’n warm someraand en skielik kry die naglug om jou lewe. Oral dartel vrolike klein liggies rond wat die landskap in ’n sagte gloed omhul. Dis die vuurvliegies wat uitgekom het en nou met mekaar maats maak deur hul liggies te f

Related