Tuis

Van emoji’s EN PLOEGSKARE

Sit ek nou die aand met vriende om ’n pot lamsbredie en die Derde Wêreldoorlog breek uit.

Dis ’n kakofonie van ’n ander aard, want ons stry en baklei oor die politiek. En toe ons daarmee klaar is, toe is dit die ekonomie. En toe word dit die misdaad.

“En ek’s sommer klaar met koerante ook,” verklaar Koos, ’n boer met hande soos ploegskare. Hy kap met een van die ploegskare

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Tuis

Tuis13 min read
Geniet Meer Groente
Gekaramelliseerde uie neem lank en is ’n liefdestaak wat ’n haastige mens liewer nie moet aanpak nie! Skink ’n glas wyn en geniet die heerlike aromas terwyl jou uie stadig braai. Maak 4 burgers • Voorbereiding: 45 minute • Gaarmaaktyd: 1 uur • 30 ml
Tuis1 min read
Tuinkopies
NUUT! Handgemaakte Marokkaanse brandkleurteëls vanaf R1 150/m² (verseëlaars uitgesluit), Moroccan Warehouse VERSKAFFERS Babylonstoren shop.babylonstoren.com Cape Garden capegardencentre.co.za Elevenpast elevenpast.co.za Garden Bleu gardenbleu.shop H
Tuis1 min read
Tuis
REDAKTEUR Wicus Pretorius • redakteur@tuis.co.za Posadres Posbus 1802, Kaapstad 8000 Algemene navrae Yumna Tofey yumna.tofey@media24.com • 021 406 4552 REDAKSIE Kosredakteur Johané Neilson • johane.neilson@tuis.co.za Artikelredakteur Beatr

Related