Die Tuinier Tydskrif

Liewe Kersvader,

Baie van die kwessies waarmee ek worstel is seker buite jou beheer en dalk meer rede vir gebede, maar dit kan seker nie kwaad doen as ek jou vra nie. Jy het darem meestal drome waar gemaak en wonderwerke gedoen toe ek nog ‘n dogtertjie was. Ek glo nog steeds…

Eerstens, wil ek weet of jy nog altyd daai mollige ou man met die wilde baard is en nog ferm in beheer is van jou produktiewe elwe en superfikse rendiere? Of, is jy ook ‘gekanselleer’ en vervang met ‘n robot met kunsmatige intelligensie wat blitsvinnig pleitbriewe lees en geskenke aanstuur per plaaslike koerier?

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif1 min read
Die Tuinier Tydskrif
Redakteur Tanya Visser Assistentredakteur Anna Celliers Proses-en Bedryfsbestuurder Cindy May Wang Artikelredakteur Wendy Moulton Redaksionele koördineerder Vivienne van Biljon Teksredakteur Dinnie Gildenhuys Ontwerp Gillian O’Donoghue, Wendy Moulton
Die Tuinier Tydskrif1 min read
Plantgalery
Cotyledon orbiculata (varkoor) is ‘n bekende tuinplant en ‘n vinnige groeier wat ‘n lae, netjiese struik vorm. Dit voeg altyd kleur in ‘n wintertuin. ■
Die Tuinier Tydskrif1 min read
Harde Landskappering
Die skep van ʼn skoenlappertuin behels om die behoefte van mense, plante en skoenlappers binne ʼn samehangende omgewing in ooreenstemming te bring. Vir besoekers sal ʼn strategies geplaaste kronkelpad ʼn bekoorlike ervaring bied om skoenlappers van nader

Related