Rapport

Gaan na die mossies – en skep moed

E en stukkie van die normale daaglikse sleur van voor die verpligte tuisbly wat behoue gebly het soos opstaan en gaan slaap, is water, krummels en saadjies vir ons ongenooide en darem nog wettige daaglikse besoekers, veral duiwe, kwikstertjies en mossies.

Met die oggend se stoepsit nou langer, het ek fyner begin kyk. Nes my niggie Gretchen Holzapfel, wat met haar twee poedels in haar aftreehuis in die Strand haar alleen-dae met koffie in die tuin begin. Nes ons met ons twee honde, wat met pleitende en verwytende oë vra: “Wanneer gaan ons weer stap?”

Sy vertel in ’n e-posboodskap dat veral die mossies in haar tuin deesdae

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport1 min read
Dink Voor Jy Plaas
Daar kan ernstige regsimplikasies wees as jy ’n mens of ’n maatskappy op sosiale media beswadder, sê regslui met wie Rapport die afgelope week gesels het. In dieselfde week waarin Katlego Maboe erken hy het sy vrou verneuk, het ’n jong vrou in ’n vid
Rapport3 min read
Sy Voel Soos ’n Sampioen, Sê Kieser In VSA
‘Hulle hou my in die duister en voer my kraalmis of ek ’n sampioen is.” Dis wat ’n onseker kieser, Paulette van Pennsilvanië, in ’n fyn uitgesoekte fokusgroep van die twee kandidate in die Amerikaans presidentsverkiesing dink ná Donderdagaand se TV-d
Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band

Related