SARIE

Die verlede laat jou die hede verstaan

BOEKUITTREKSEL Sien bl. 134

Haar jongste roman, Die Melkweg en die miskruier, word gedryf deur haar eie geskiedenis, asook dié van karakters uit van haar vorige boeke. Vir Jeanette gaan die geskiedenis nie oor gebeure en kennis nie, maar oor mense. “En mense laat hulle nie so maklik verklaar nie. Hier sit ons met pakke dokumente, getuienis, selfs visuele materiaal oor die verlede en tog verskil interpretasies daarvan in heelparty gevalle radikaal. Dit fassineer my.”

Ná tien jaar keer Sabine terug

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Sarie
TROU REDAKTEUR Michélle van BredaKUNSDIREKTEUR Maresa PretoriusPROJEKBESTUURDER Pieter HugoMODEREDAKTEUR Amaria CarstensSKOONHEIDSREDAKTEUR Monica van der WaltTEKSREDAKTEURS Natasja Lochner en Anine CapraroMODESKRYWER Marzanne SchoemanSKOONHEIDSKRYW
SARIE2 min read
MARCELLE & JAYSON ZULCH Pienk prag
Met die Bolandse berge as agtergrond was Marcelle en Jayson se troue ’n asemrowende geleentheid. Sy in ’n stylvolle wit rok met ’n pienk ruiker en hy in ’n ligte sandkleurige pak. Die dag het vir die bruidspaar, wat albei in die finansiële wêreld in
SARIE2 min read
Willie Holly
Springbok-heelagter Willie le Roux is bekend as ’n yster, ’n man wat plan kan maak en práát as dinge op die veld skeefloop. As veelsydige agterspeler was hy ook deel van die spanne wat die Wêreldbeker in 2019 en 2023 huis toe gebring het. Op 10 Febru

Related