Huisgenoot

Nuut op die rakke

DIK DUN THICK THIN

Deur NATANIËL (Human & Rousseau, R215*)

Ontmoet van die mense in Dik Dun Thick Thin: “Cini was die jongste van Kortwiek en Brug Kleinkamp se drie dogters. Die oudste twee was grofgeboude wesens met harte harder as oorlogseep. Hulle was luidrugtig, ondankbaar en hariger as immigrante.”

Daar is drie soorte vroue. Die eerste groep “is gewoonlik kort, praat sag, hulle sê goed soos geniet jou daggie of Hallo jy, en hulle het name soos Dialise

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Die Olimpiese Gimnas Nadia Comaneci
MONTREAL, 1976. In die fel kollig lyk sy soos ’n porseleinpoppie. Toe begin die 14-jarige gimnas met haar aanloop en jy kan ’n speld hoor val in die arena en televisiekamers wêreldwyd. Vir 30 sekondes swaai en tuimel sy deur die lug asof swaartekrag
Huisgenoot4 min read
Juffrou X - Sterre
By die Victory Heights Hoërskool is die eindeksamen net één van die uitdagings wat kinders in die gesig staar. Maar ’n paar onderwysers sal enigiets doen om hulle kinders ’n kans in die lewe te gee, binne of buite die klaskamer. Juffrou X (Trix Vivie
Huisgenoot4 min read
111 Jaar Met Pap, Vleis En Marog
DIE lug bo Mpumalanga se Hoëveld is vandag grys en bewolk. Amper soos die oorlogswolke wat 110 jaar gelede bo die verre Europa saamgepak het. Ons praat hier van die Eerste Wêreldoorlog wat in 1914 uitgebreek het. Daardie verskriklike slagting wat dee

Related