Die Drank, Die Dagga En Die Meisies
HY HET homself lank ’n rat voor die oë probeer draai – dat hy nie ’n probleem met alkohol het nie; dat hy net drink om die lewe te geniet. Maar eindelik het Reynardt Hugo besluit om oop kaarte te speel oor die donker jare toe hy nie net teen die dran