Huisgenoot

JOU STERRE

RAM

21 MAR – 19 APR

’n Onreg in ’n vriendskap kan moontlik vandeesweek reggestel word, mits jy nederig genoeg is om verskoning te vra as dit is wat nodig is. Met dié dat Venus en Mars wil koppe stamp, is verhoudingspanning te wagte. Maar aangesien jou heerser, Mars, nou in die Bul vertoef, neem jy hopelik langer om kwaad te raak en kan jy die spanning absorbeer. ’n Geldkwessie sal heel waarskynlik nie gou opgelos word nie; pas dus maar eerder die waardevolle deug toe van geduldig wees.

GELUKKIGE NOMMERS 35,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe

Related