Huisgenoot

BIDEN SE A-SPAN

NOUDAT Joe Biden die septer swaai in die Withuis, is dit hy wat soggens agter die lessenaar in die Oval Office inskuif en die groot besluite neem wat sy land – en die wêreld – se toekoms sal rig. Maar Amerika se nuwe president het gesorg dat hy ’n stewige regter- én linkerhand het om hom in sy veeleisende taak by te staan. En nadat hy in Januarie as sy land se 46ste president ingehuldig is, het sy nuwe A-span sommer ook dadelik aan die werk gespring.

“Ervare, beproefde leiers wat dadelik op stryk sal wees,” is hoe Biden (78) sy uitverkore topamptenare beskryf. “Hulle sal onmiddellik begin werk om ons instellings te

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Breipatrone By Dosyne
Alle breiliefhebbers, hier is Huisgenoot se nuwe Brei-uitgawe. Propvol patrone om hierdie winter af te skop sodat daar iets vir elkeen in die gesin is: truie vir peuters en kleuters, volwassenes en selfs jul geliefde brakkie. Allerlei komberse en kus
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe
Huisgenoot5 min read
’n Vuurwarm Deurbraak
IN DIE gesinskamer van die Ehlers-huishouding het Mienke en haar sussie destyds gereeld konsert gehou vir hul ouers. Hierdie huiskonserte het die 13-jarige Mienke laat besef sy wil eendag ’n aktrise word. Veertien jaar later sou Mienke (27) en haar p