Huisgenoot

Koel somersoppe

BEETSOP

’n Mens kan nie genoeg van dié geurige sop kry nie.

GENOEG VIR 4-6 MENSE

BEREIDING: 15 MIN.

GAARMAAK: 20-30 MIN.

• 1,2 kg beet (8-10 groot bete), geskil en in kwarte gesny
• 1 klein botterskorsie, geskil en in blokkies gesny
• 2 kaneelstokkies
• 1 L (4 k) hoenderaftreksel
• 1250 ml (1 k) lemoensap, vars uitgedruk
• 1500 ml (2 k) natuurlike jogurt
• 15 ml (1 t) vars gerasperde neutmuskaat
• sout en vars gemaalde swartpeper na smaak
• vars mentblare en olie vir garnering of kruisement

Verhit die beet, botterskorsie, kaneelstokkies, hoenderaftreksel en lemoensap saam oor lae hitte en laat prut tot die groente

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Breipatrone By Dosyne
Alle breiliefhebbers, hier is Huisgenoot se nuwe Brei-uitgawe. Propvol patrone om hierdie winter af te skop sodat daar iets vir elkeen in die gesin is: truie vir peuters en kleuters, volwassenes en selfs jul geliefde brakkie. Allerlei komberse en kus
Huisgenoot1 min read
Agter Die Skerms
▶ Die reeks is in die noordelike voorstede van Kaapstad verfilm, asook op Stellenbosch en in die Jonkershoek-omgewing. ▶ Die vervaardigers het ’n ou herehuis op ’n kleinhoewe naby Durbanville gehuur om as Oupa en Ouma se huis te dien. Hulle het die p
Huisgenoot2 min read
Kolskoot Vir ’n cowboy
MET daai skrefiesoë wat onder die rand van ’n breërandhoed uitgluur, en ’n pistool sekuur op sy vyande gerig, kon hy enige skurk in hul broek laat … bewe. As speurder kon hy sonder om eens ’n oomblik te aarsel vir die skelm toesnou: “Go ahead, make m

Related