Huisgenoot

Wees wys met was

DIT klink dalk na ’n uitdagende vooruitsig, veral op gevoelige plekke soos die bikini-area, maar wasbehandeling lewer wonderlike resultate. As beginner is jy dalk angstig oor die eerste keer. Daar is minder pynlike soorte haarverwydering, maar die resultate ewenaar nie dié van wasbehandeling nie.

Wat moet jy verwag as jy ’n beginner is? Waarheen moet jy gaan, en waarna moet jy op die uitkyk wees?

Samantha Khoza, ’n konsultant en tegnikus van The Treat by Gen Beauty Salon in Randburg, Gauteng, vertel ons wat ’n mens moet verwag as jy die eerste keer

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Breipatrone By Dosyne
Alle breiliefhebbers, hier is Huisgenoot se nuwe Brei-uitgawe. Propvol patrone om hierdie winter af te skop sodat daar iets vir elkeen in die gesin is: truie vir peuters en kleuters, volwassenes en selfs jul geliefde brakkie. Allerlei komberse en kus
Huisgenoot1 min read
Agter Die Skerms
▶ Die reeks is in die noordelike voorstede van Kaapstad verfilm, asook op Stellenbosch en in die Jonkershoek-omgewing. ▶ Die vervaardigers het ’n ou herehuis op ’n kleinhoewe naby Durbanville gehuur om as Oupa en Ouma se huis te dien. Hulle het die p
Huisgenoot2 min read
Kolskoot Vir ’n cowboy
MET daai skrefiesoë wat onder die rand van ’n breërandhoed uitgluur, en ’n pistool sekuur op sy vyande gerig, kon hy enige skurk in hul broek laat … bewe. As speurder kon hy sonder om eens ’n oomblik te aarsel vir die skelm toesnou: “Go ahead, make m