Huisgenoot

OOG-WINK

ONS almal hoop dat die vorm van ons wenkbroue die perfekte raam vir ons gesig verskaf. Maar nie almal van ons is geseënd met die beste vorm nie. Gelukkig kan jy iets daaraan doen, soos die garingdraadtegniek (threading), tatoeëerkuns (microblading) en laminering. Maar hoe weet jy watter een is reg vir jou? Of wat om te verwag?

GARINGDRAADTEGNIEK

BESTE VIR perfek gedefinieerde wenkbroue.

SÓ WERK DIT As jy die perfekte vorm wil hê, beproef die garingdraadtegniek (threading).

Dié tegniek van haarverwydering word reeds eeue lank in Indië gebruik. Dit behels dat ’n kenner twee katoengaringdraadjies deur middel van ’n spesiale tegniek oor die wenkbrou-area rol sodat die ongewenste haartjies (selfs die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related