Huisgenoot

Só laat jy die hare waai

MENSE is van nature harig. Dis regtig nie iets om oor skaam te wees nie. En veral vroue word dikwels hariger namate ons ouer word, veral op plekke waar ons nie graag hare wil hê nie, soos ons ken en bolip.

Selfs bekendes word nie gespaar nie.

Eva Mendes en Meghan Trainor skeer glo gereeld, en Kelly Clarkson het onlangs openlik oor die probleem met gaste in haar geselsprogram gepraat.

“Ek is ’n perske,” het sy gesê. “Ek het so baie perskewol, wanneer ek in die son kom, lyk ek soos ’n Twilight-vampier soos ek glinster. My baard glinster.”

Gelukkig kan ons maklik enige hare op ons bolip, wenkbroue of ken verwyder. Boonop is daar baie maniere waarop ons ongewenste hare in toom kan hou.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi

Related