Huisgenoot

BLY OP KOERS IN DIÉ SKEITYD

FEBRUARIE – die maand van Valentynsdag en die liefde. Vir baie paartjies is dit ’n tyd om romanse te vier. Boonop volg dit so kort op Januarie, wanneer ons voornemens maak soos om ons lewensmaat opnuut te waardeer.

Tog is die begin van die jaar ook die tyd waarin baie paartjies besluit om te skei.

“Ek sien elke jaar heelwat nuwe kliënte vanaf middel Januarie en Februarie, meer as in die ander maande van die jaar,” sê die Kaapse egskeidingsprokureur Bertus Preller. “Baie ongelukkige paartjies sien die Desembervakansie as ’n kans om as familie bymekaar te kom en dit wat stukkend is reg te maak. Maar dit kan ook spanningsvol wees, wat probleme vererger in ’n huwelik wat reeds besig is om te

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe

Related