Kuier

VERLIEF OP Success

Success Lekabe (31) is een van die gasvroue van die gewilde Tussen Ons-kletsprogram en ’n omroeper op Bok Radio. Sy is sexy en stralend en het nie iemand aan haar sy nodig om haar te laat blom nie. Jy kan haar amper beskryf as suksesvol single.

Tog glo sy steeds in die liefde.“Ek is ’n hopeless romantic. Ek glo in liefde, en ek glo dis nie liefde wat mense seermaak nie. Mense maak mekaar seer met insecurities, issues en tekortkominge wat ons saam in ’n verhouding invat. Die liefde is net mooi. En dis ’n relatiewe term, want dit beteken verskillende goed vir verskillende mense.”

Vir haar is liefde ’n veilige hawe. Dit is soos die Bybel dit beskryf – geduldig en onvoorwaardelik.“Dit is ’n plek waar jy jouself kan wees, foute kan maak en kan groei sonder om veroordeel te word.”

Sy sê niemand is perfek nie, maar as jy dié soort karaktereienskappe en gesindheid kan uitleef, kan jy werklik liefhê.

MAAK SEKER JOU HART IS GESOND EN JY IS STERK VOORDAT JY IN ’N VERHOUDING STAP.
SUCCESS LEKABE

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
KYK UIT! Juffrou X
1 Dié nuwe kykNET-dramareeks draai om die vuurvreter-onnie, Juffrou X (Trix Vivier), wat wiskunde gee by ‘n skool waar haar leerders geweldige uitdagings, soos armoede, misdaad, drank en dwelms, in die gesig staar. Wanneer sy hulle wil beskerm, word
Kuier5 min read
Hoe Gemaak Met ‘N ‘Klankie’?
Niemand het nog ooit gekla oor my asem nie, maar ‘n mens wonder mos maar soms. My man gee my party oggende so ‘n snaakse kyk wanneer ons wakker word en ek met hom begin praat. Dan hol ek gewoonlik badkamer toe om vinnig my mond te spoel en tande te b
Kuier5 min read
Energie Van alle Kante!
Energie is die vermoë om werk te verrig. Dit kan ook beskou word as die krag wat beweging of handeling teweegbring. Ons sien die uitwerking van energie oral. Plante gebruik son-energie om te groei. Karre gebruik petrol (chemiese energie) om van die e

Related